• Tuisblad
  • Sport
  • Goeie uitslae by Trans-Kalahari Oos-kampioenskap

Goeie uitslae by Trans-Kalahari Oos-kampioenskap

Geweerskiet
Andrew Poolman
Die kompetisie tussen die skuts was opnuut straf toe die Namibiese Geweerskietvereniging (NRA) die afgelope naweek sy Trans-Kalahari Oos byeenkoms by die Neels Dodds-skietbaan buite Windhoek gehou het.

Die skietdissiplines het ingesluit die FTR-klas, TR-A klas, TR-B klas en F-Ope klas. Die skietprogram het met ’n 300 m inskiet begin waarna die kompetisie afgeskop het oor rondtes van 300 meter (twee maal), 500 meter (een maal) en 600 meter (twee maal).

Die volledige uitslae per klas is hieronder opgesom (uit ’n moontlike 225 punte met 45 moontlike V-kolle):

FTR-KLAS

1 Wiann Mans, 213 met 11 V-kolle.

2 Pieter Malan, 211 met 15 V-kolle.

3 Robert Lottering, 209 met 14 V-kolle.

4 Daan van Rensburg, 209 met 13 V-kolle.

5 Dewet Wasserfall, 206 met nege V-kolle.

6 Willem Horn, 193 met vier V-kolle.

7 Johan Burger, 191 met vyf V-kolle.

8 Margret Wasserfall, 190 met 13 V-kolle.

9 Willi Lobbe, 167 met sewe V-kolle.

TR-A KLAS

1 Christie Honey, 207 met 13 V-kolle.

2 Jacques Lotteryman, 202 met vyf V-kolle.

TR-B KLAS

1 Francois Lotteryman, 160 met een V-kol.

F-OPE KLAS

1 Deon Jordaan, 192 met vyf V-kolle.

Meeste V-kolle vir die dag – Pieter Malan (15).

• Die NRA gebruik graag die geleentheid om dankie te sê aan sy borge die afgelope naweek. Impact Web Studio het medaljes verskaf aan die topdrie plekke in elke klas, asook vir die meeste V-kolle van die dag. Rosenthal Guns het CCI 200 slagdoppies as pryse geborg.

Foto 1: Wiann Mans (FTR-wenner)

Foto 2: Deon Jordaan (F-Ope wenner)

Foto 3: Christie Honey (TR-A klaswenner)

Foto 4: Francois Lotteryman (TR-B klaswenner)

Foto 5: Pieter Malan (meeste V-Kolle vir die dag)

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!