Gondwana: 20 goue jare

Ronelle Rademeyer
Gondwana Collection, een van die groot suksesverhale in die Namibiese toerismebedryf, het Woensdagaand sy 20ste bestaansjaar by die Namibië Toerisme Ekspo gevier.
Presies hoe suksesvol dié groep is, blyk uit die interessante statistiek wat in ’n spesiale gedenkuitgawe verskyn.
Gondwana het die afgelope 20 jaar byvoorbeeld twee miljoen oornaggaste gehuisves, beskik oor 1 250 beddens by sy 14 lodges en een hotel, het al 37 boeke oor die geskiedenis van die land uitgegee en 54 toerismetoekennings ingepalm.
Verder word 1 000 km toiletpapier jaarliks verbruik, een ton vleis daagliks vir gaste voorberei en 3 500 maaltye elke dag voorgesit.
Die Gondwana Collection se private natuurparke in die land beslaan altesaam 220 000 hektaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!