Gondwana se saak teen Hollard ‘nie dringend’
Regter Kobus Miller het vanoggend in die Windhoekse hoërhof beslis dat Gondwana Namibia Collection se versekeringseis teen Hollard Namibia nie aan die nodige dringendheid voldoen nie en die saak van die hofrol verwyder.
Miller het ook gelas dat Gondwana die hofkoste moet dra.
Miller het ook gelas dat Gondwana die hofkoste moet dra.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie