Goud vir Juretha
Juretha van der Westhuizen, ’n graad 11-leerder by die Privaatskool Moria, het ’n goue medalje gewen vir fotografiese modelwerk tydens die onlangs NATME uitvoerende kunskompetisie. Met die goue medalje wen sy ook ’n plek in die Namibiese span wat in Julie na Amerika reis om deel te neem aan die wêreldkampioenskappe.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie