Goud vir Namibië
Swem
Nicole Redecker het gister Namibië se eerste goue medalje by die Streek 5-spele in Maseru, Lesotho, behaal toe sy die 200 meterborsslag in 3 minute 59:09 beklink het.
Trisha Mutumbulua, Olivier Ohm, Brave Magongo en Nicole Redecker het ook ’n silwermedalje vir Namibië in 3 minute 58.92 sekondes met die 100 m-vryslagaflos gewen. Suid-Afrika (3:45.33) het goud opgeraap met Zimbabwe in derde plek in 3:58.09.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie