Graça Machel oor Idai: ‘Dis omdat die klimaat verander’
Klimaatverslae dui sedert 2012 daarop dat Mosambiekse kusgebiede en stede in die volgende 20 jaar baie kwesbaar vir siklone gaan wees.
Elise Tempelhoff Beira sal in die geskiedenisboeke onthou word as die eerste stad in die wêreld wat weens klimaatsverandering onder die see verdwyn het.Só het Graça Machel, een
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie