Graad 11-uitslae mu00f4re beskikbaar
Graad 11-uitslae mu00f4re beskikbaar

Graad 11-uitslae môre beskikbaar

Henriette Lamprecht
Die uitslae van die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) vir graad 11 vir beide voltydse en deeltydse kandidate word môre vrygestel.

Volgens die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sal die uitslae in die gedrukte media, op die ministerie se webtuiste by www.moe.gov.na of alternatiewelik via SMS beskikbaar wees.

Kandidate kan hul kandidaatnommers SMS na 99099 of 55755. Beide die webtuiste en die SMS-lyn sal môre vanaf 12:15 operasioneel wees. Die uitslae sal ook by streekkantore tydens kantoorure beskikbaar wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!