Gratis doekies vir meisies
M. WERNER SKRYF:
Die armoede en werkloosheid het ’n groot impak op jong meisies. Sanitêre produkte is die laaste ding op die lys van benodighede as jy van hand na mond leef.
Terwyl kondome verniet uitgedeel word, kan ons regering gerus ’n plan maak om gratis sanitêre doekies aan skoolmeisies beskikaar te stel.
Op die oomblik help die mense wat dit nog kan bekostig, maar dit raak vir hulle ook te veel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie