Grawe met respek
KARIN HARTSEER SKRYF:
Besoek afgelê by ons graf in Gammams begraafplaas vandag (3 Desember 2021).
Dit is hoe ander grafte in dieselfde blok verniel word. Die "looppaadjie" is nie ver nie, en 'n kruiwa was beskikbaar. Geen respek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie