Groei hou die sleutel
Groei hou die sleutel

Groei hou die sleutel

Dani Booysen
Vandag en môre se internasionale beleggingsindaba in Windhoek vind plaas in 'n stadium wat die landsekonomie stotter soos nooit tevore nie.

As voorsitter van die staatshoof se raadgewende ekonomiese paneel is mnr. Johannes !Gawaxab oortuig die konferensie – anders as soortgelyke “praatberade” uit die verlede – gaan die groei bring wat nou bitter nodig is. Sy optimisme is inspirerend.

Volgens !Gawaxab sal die publiek anders as tevore teen Donderdag 'n lys van spesifieke projekte met geldwaardes in die hand hê. Meer as N$7 miljard se beleggings word reeds binne die eerste 12 maande verwag.

Teen dié agtergrond gaan dit interessant wees of verwagte standpuntinnames oor onder meer bemagtiging meer toe­skietlik as die vorige weergawe van die NEEEF-raamwerk gaan wees. In 'n verkiesingsjaar kan 'n versagting risiko's vir steun uit onder meer die geledere van die linksgesindes, jeug en sekere andere groepe inhou.

Die realiteit is dat veel meer as onmiddellike politieke belange op die spel is. Die toekoms van die land berus op lewenskragtige groei en 'n ekonomie waarin die staat nie meer grootliks alleen die ontwikkelingsenjin aan die draai probeer hou nie. Hierin staan beleggersvertroue sentraal.

Sowat drie jaar ná die vorige groot beleggingsberaad in 2016 het min voorgenome planne vrugte afgewerp. 'n Burokrasie wat nuwe idees doodsmoor, is een van die oorsake.

Die week se indaba is vir elke inwoner belangrik; nie net dié wat somme en geld verstaan nie. Namibiërs mag eenvoudig nie teleurgestel word nie.



So sê ander

30 Julie 2019



2020 Democrats need to answer for their party's open religious bigotry



The Senate confirmed Omaha attorney Brian Buescher last week to be U.S. District Court judge for Nebraska. Not a single Democrat voted for him, despite his obvious qualifications.

And we know why.

Anti-Catholic bias is nothing new in the United States, and it is no secret that the ultra-liberal and exceptionally pro-choice fringes in the Democratic Party harbor a deep hatred for the teachings of the Catholic Church.

What is new is that top Democratic lawmakers have adopted a similar disliking for practicing Catholics, and they have no problem whatsoever expressing it publicly. It used to be that this bigotry was whispered and on the peripheries. But now, the bigotry is out in the open, as top Democrats feel emboldened to express openly their deep disdain for the largest religious denomination in the country.

The 2020 Democratic primary candidates, especially the openly religious ones, need to speak out on this. Reporters need to press them on it.

The primary candidates need to show that there are still adults in the Democratic Party and show voters that the senators who have attempted to impose religious litmus tests on Catholic nominees are the minority.

Surely, at least one of these candidates will stand up for Catholics against the bigotry of Senate Democrats. If not, then the Democratic Party really is as lost as it seems.

• WASHINGTON EXAMINER

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!