Grondwaardasiehof begin sy sitting in Windhoek
Die grondwaardasiehof se sitting vandeesweek in Windhoek, het vanoggend stram afgeskop toe die sake van grondeienaars mét regsverteenwoordiging tot Woensdag uitgestel is.
Dié grondeienaars wat hul eie sake behartig, sal wel vandag gehoor word.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Dié grondeienaars wat hul eie sake behartig, sal wel vandag gehoor word.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie