Grondwaardasiehof: Groot deurbraak vir boere
Jacqueline Louw - Die voorsittende beampte van die waardasiehofpaneel, landdros Johannes Shuuveni, het vanoggend in die Windhoek-landdroshof bekend gemaak dat grondwaardasies vir doeleindes van grondbelasting van beswaarmakers wat deur regsverteenwoordigers verteenwoordig is, met 40% verminder sal word.
Hierdie vermindering geld ongelukkig nie vir grondeienaars wat níé beswaar teen die voorlopige waardasies van hul grond aangeteken het nie.
Hierdie vermindering geld ongelukkig nie vir grondeienaars wat níé beswaar teen die voorlopige waardasies van hul grond aangeteken het nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie