Grondwaardasiehof se sitting begin
Regslui en grondeienaars is gereed vir die eerste sitting van die grondwaardasiehof wat om 10:00 op Grootfontein begin.
Altesaam 38 grondeienaars met 43 besware se sake sal tydens hierdie sitting aangehoor word.
Lees die volledige berig mêre in Republikein.
Altesaam 38 grondeienaars met 43 besware se sake sal tydens hierdie sitting aangehoor word.
Lees die volledige berig mêre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie