Groot boom val in landboubedryf
Elvira Hattingh - Mnr. Derek Wright (75), ‘n man wat diep spore in die landbou asook die plaaslike pensioenbedryf getrap het as onder meer voormalige voorsitter van die Namibië Landbou-unie, die Landbouwerkgewersvereniging (LWV), asook pensioenfondse soos NamPro, is Sondagaand vermoedelik aan ‘n hartaanval oorlede.
Volgens sy seun Royston was hy op ‘n bootreis tydens sy dood.
In die foto is Wright se seun en skoondogter, Chairmaine saam met hom.
Volgens sy seun Royston was hy op ‘n bootreis tydens sy dood.
In die foto is Wright se seun en skoondogter, Chairmaine saam met hom.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie