Groot eer vir plaaslike onderwyser
Groot eer vir plaaslike onderwyser

Groot eer vir plaaslike onderwyser

Mariana Balt
Me. Patrys Mostert van Keetmanshoop Privaatskool (KPS) is onlangs aangestel as hoofmoderator van portefeuljes vanaf 2015 tot 2017 by die Onafhanklike Eksamenraad (IEB). Dit is voorwaar ? kompliment vir KPS, waar sy steeds in diens sal wees. Sy sal voortaan elke Desember na Johannesburg reis om al Namibië en Suid-Afrika se portefeuljes te modereer. Foto Mariana Balt

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer