Grootpoot: Van bos na see na bos
Grootpoot: Van bos na see na bos

Grootpoot: Van bos na see na bos

Francoise Steynberg
Die rondloper Swakop-ollie is Saterdag vanaf die kus na die binneland verskuif. Toeskouers van Rössmund het toegekyk hoe die olifant op 'n klein vragmotor met 'n hyskraan gelaai word. Daarna is hy in 'n spesiaal-ontwerpte reuse-vraghouer op 'n groot vragmotor vir sy reis op die langpad na die binneland oorgelaai. Lees die volledige berig op bladsy 3. Foto Erwin Leuschner

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!