Grootste passasierskip in Walvisbaai

Tanja Bause
Tanja Bause



Die Queen Mary 2 het in Walvisbaai se hawe vasgemeer vir 'n twee dae lange besoek aan die dorp.

Die skip is die grootste passasierskip wat al ooit gebou is. Dit het 18 dekke en kan 2 695 passasiers asook 1 253 offisiere en bemanningslede aan boord neem. Die Queen Mary 2 het op 15 Januarie van die Kanariese Eilande af vertrek en die reis sal op 26 Januarie in Kaapstad eindig.

Dit is die tweede keer dat die skip in Walvisbaai aankom. Baie van die passasiers op die skip maak gebruik van dié stilhouplek om die omgewing en toeristeaantreklikhede te besoek.

Die skip is teen 'n koste van U$900 miljoen gebou met die doel om oor die Atlantiese Oseaan te reis.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!