Gróót skoujaar vir Simmentalers
As die oudste Europese ras in die land, het die Simmentaler 'n reuserol gespeel in die uitbouing van die nasionale kudde.
Ronelle Rademeyer - Die Namibiese Simmentaler-telersvereniging het hul mylpaaljaar van 125 jaar in die land met 'n nasionale kampioenskap gevier waaraan nege telers deelgeneem het.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie