Haal daai lapsakke uit
Dit is goeie nuus dat meer winkelgroepe aansluit by die beweging om besoedeling deur plastieksakke te verminder.
Die regering oorweeg al baie lank ‘n heffing in die verband om tot omgewingsbewaring by te dra. Hoekom dit nog nie afgedwing is nie, is ‘n ope vraag. Handelaars wys egter hulle wil uit eie beweging deel van die oplossing word.
Pick n Pay Namibia en Woermann Brock se supermarkte vra soos gister berig is nou ‘n fooi vir inkopiesakke.
Onlangs het Republikein ook berig oor die Otto Herrigel Omgewingstrust aan die kus se samewerking met Spar, Food Lover’s Market, Pick n Pay, Shoprite, Checkers en Woolworths in Swakopmund in ‘n soortgelykte projek, waarby winkels in Walvisbaai en op Hentiesbaai op 1 Mei sou aansluit. In Swakopmund het gebruik van plastiekinkopiesakke sedert Desember 2018 volgens die trust met tot 80% afgeneem.
Dit bewys die sukses van die strategie. Begunstigdes sluit in omgewingsbewaringorganisasies soos die Namibiese Herwinningsforum (RNF), opvoedingsprojekte en liefdadigheidsorganisasies. Vanaf die kus is geld tot ‘n droogtefonds bygedra.
Plastiek opsigself is ‘n bedreiging, maar die mens se rommelstrooi-kultuur vererger die probleem. Nuwe gewoontes moet van jongs gekweek word.
Word deel van die oplossing. As jy nie lapsakke kan aanskaf nie, maak dit sommer van ou materiaal.
So sê ander
4 Junie 2019
When the occasion requires statesmanlike aplomb, rely on Trump to stoop low
Top of Form
Bottom of Form
Days away from commemorating the 75th anniversary of the D-Day invasion — an enduring symbol of the U.S.-British alliance — President Donald Trump offered his own special rhetorical contribution to mark the occasion: He offered a succession of insults to the prime minister, a member of the royal family and the mayor of London.
Trump’s barbs ahead of his arrival in London on Monday affirmed the American leader’s seeming inability to rise above pettiness. Trump instead has proven time and again that he is willing to escalate any rhetorical battle to new heights of childishness.
Rather than respect Britain’s sovereignty and avoid meddling in its domestic affairs, Trump has plunged into it, offering a tacit endorsement of lawmaker Boris Johnson, the former London mayor, as a potential successor to Prime Minister Theresa May, who leaves office on Friday. He has repeatedly criticized May’s handling of talks over Britain’s withdrawal from the European Union.
It’s hardly surprising that Trump has not been invited to address Parliament, while some members of Parliament declined an invitation to a state dinner. Such honors are correctly reserved for statesmen — a word Trump might consider adding to his vocabulary sometime.
• ST. LOUIS POST-DISPATCH

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie