Haal uit en wys!
Die twee neefs, Colin en Brain, het Saterdagoggend voor die wedstryde teen die Bokke en All Blacks laat weet hulle is oorgehaal vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan. E-pos jou ondersteunerskiekies na [email protected] of WhatsApp na 0811 7000 10. #RWC2019 #JolinJapan
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie