Hage bring hulde aan ontslape Winnie
Hage bring hulde aan ontslape Winnie

Hage bring hulde aan ontslape Winnie

NAMPA
Winnie Madikizela-Mandela was die toonbeeld van swart vroue se verset teen verdrukking, rassisme en imperialisme, het pres. Hage Geingob (foto) Saterdag by dié apartheidsikoon se begrafnis in Soweto in Johannesburg gesê. Geingob het gesê hy het Madikizela-Mandela verlede jaar met die hoogste eerbetoning in Namibië bekroon, maar dat sy dit ongelukkig nie persoonlik kon kom ontvang nie. Hy het ‘n uitnodiging aan sy “susters”gerig om Namibië te besoek sodat die land Madikizela-Mandela op ‘n gepaste wyse kan vereer. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!