Hage looi ministers
Die staatshoof het gister kaalvuis onder lede van sy kabinet, wie se gedrag oneerbaar is, ingeklim.
Denver Kisting – Pres. Hage Geingob het gister uitgevaar teen ministers wat in die openbaar dronk is en dié wat vuil taal gebruik.Ministers wat met regeringsvoertuie by kroeë r
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie