Hagibis kelder WB-droom

In 'n teleurstellende nadraai van die naweek se natuurramp in Japan, keer die Namibiese rugbyspan vandag sonder die kans op 'n sege teen Kanada terug.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer in Miyako, Japan - Ná 'n nag waarin tifoon Hagibis met sy stormsterk winde en hewige reën 'n vloedspoor van verwoesting oor die sentrale en noordelike dele van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer