• Tuisblad
  • Ekonomie
  • Halfjaar-begrotingshersiening: Miljoene der miljoene meer vir gesondheid, onderwys en landbou
Halfjaar-begrotingshersiening: Miljoene der miljoene meer vir gesondheid, onderwys en landbou
Halfjaar-begrotingshersiening: Miljoene der miljoene meer vir gesondheid, onderwys en landbou

Halfjaar-begrotingshersiening: Miljoene der miljoene meer vir gesondheid, onderwys en landbou

Jo-Mare Duddy Booysen
Honderde miljoene dollar méér is in die halfjaar-begrotingshersiening aan onder meer die ministeries van gesondheid en maatskaplike dienste, asook onderwys, kuns en kultuur toegeken.
Luidens die halfjaar-begrotingshersiening wat die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, vandag in die parlement ter tafel gelê het, gaan die regering se bedryfsuitgawes in 2019-’20 sowat N$53,2miljard beloop – sowat 2% hoër as in die hoofbegroting wat in Maart ingedien is.
Algehele besteding – bedryfs én ontwikkeling – bly egter onveranderd op sowat N$60,1 miljard.
Lees die volledige storie môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer