Handgranaat na Franse ambassade in Athene gegooi
Handgranaat na Franse ambassade in Athene gegooi

Handgranaat na Franse ambassade in Athene gegooi

Griekeland
Estelle de Bruyn
Aanvallers op ''n motorfiets het gister ''n handgranaat na die Franse ambassade in Athene gegooi. ''n Polisiebeampte wat voor die gebou aan diens was, is lig beseer, het die polisie gesê.

Die Griekte teenterrorisme-eenheid ondersoek die voorval wat plaasgevind het in een van die stad se hoofroetes wat by die parlement verbygaan.

Die polisie vermoed die aanval is deur plaaslike anargiste uitgevoer wat gereeld dade van geweld teen buitelandse diplomatieke sendings pleeg. Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!