Hanteer Warmbad se opvolgkwessie gou
Hanteer Warmbad se opvolgkwessie gou

Hanteer Warmbad se opvolgkwessie gou

Dani Booysen
LANK WAG SKRYF:

Ons, die Bondelswarts-gemeenskap, sit nog sonder 'n leier vanaf die afsterwe van ons geliefde leier, Chief Hon. Crd. Anna Katrina Christian. Let her sole rest in peace.

Ons soek 'n antwoord van die voormalige goewerneur, me. Lucia Basson, hoekom sy die aansoek van mnr. Nathaniel Christiaan van die Christiaan Royal House nog by haar het. Hoekom teken sy nie die aansoek en stuur dit aan na die kantoor van die die agbare minister toe nie? Hoekom hou sy die Bondelswartsvolk gyselaar?

Ons hoop dat die nuwe agbare goewerneur die Bondelswarts-opvolgingskwessie eerste sal hanteer; met respek gevra. Ons kry swaar met die huidige leierskap van die Bondel­swarts tradisionele owerheid.

Ek vra ook die agbare minister om dringend die saak in oënskou te neem, asseblief. Hopenlik kan die volk nog in die jaar 'n leier inhuldig as die regering sy volle aandag aan die saak gee.

The matter comes back as from July 2016, when the former Minister, Hon. Sophia Shaningwa sent an investigation team to Warmbad to investigate the two (2) applications of Mr. Nathaniel Christiaan from the Royal Family and late, Mr. Johannes Matroos (let his sole rest in peace). The investigation was done success­fully and the team submitted their report to the Hon. Minister. Recommendation letters was sent to all relevant stakeholders and that's it.

The former Governor of //Kharas Region, Ms. Lucia Basson must provide answer to the Bondelswarts community and to Hiss Excellency the President why she was unfairly delaying the application.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!