Hardap-, Nautedam se sluise weer oop
Hardap-, Nautedam se sluise weer oop

Hardap-, Nautedam se sluise weer oop

Ronelle Rademeyer
NamWater het om tienuur vanoggend (Woensdag) weer die sluise van beide die Hardap-, sowel as die Nautedam oopgetrek terwyl die Neckartaldam tans teen ’n tempo van 66,3 m3/s oorloop.
Die Nautedam was vanoggend 106,6% vol en 300 kubieke meter water per sekonde (m3/s) word uitgelaat om dit weer op 100% te kry.
Die Hardapdam se vlak was om 04:00 op 73,9% en drie sluise is oopgetrek om water teen 300 m3/s uit die laat.

Onderskrif: Die Neckartaldam soos op 25 Januarie vanjaar. Foto: Monique Adams

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!