Harde werk vir padfietsryers

Andrew Poolman
Deelnemers moes laas Sondag meestal diep grawe om as kategoriewenners by die Pupkewitz Megabuild nasionale padfietskampioenskap te eindig.

Die roete tussen Windhoek en Okahandja het die ryers deeglik beproef en veral in die manskategorieë was taktiese vernuf vir die ganse afstand nodig om voor die res van die kompetisie klaar te maak.



Die voorste uitslae was soos volg:

ELITE MANS (147 km)

1 Till Drobisch 3:36:42

2 Dan Craven 3:36:43

3 Raul Costa Seibeb 3:36:47

4 Drikus Coetzee 3:37:45

5 Ingram Cuff 3:37:45

6 Lotto Petrus 3:37:49

7 André de Klerk 3:44:42

8 Xavier Papo 3:45:06

9 Marckernzy Eiseb 3:46:00

10 Horst Neumann 3:48:18

ONDER 23 MANS (147 km)

1 Martin Freyer 3:37:02

2 Diego Izaaks 3:44:39

3 Brandon Plaatjes 3:44:51

4 FC Smith 3:49:56

ELITE VROUE (101 km)

1 Vera Adrian 2:53:50

2 Michelle Doman (RSA) 2:59:25

3 Irene Steyn 2:59:35

JUNIOR VROUE (55 km)

1 Steffanie Grossmann 1:33:45

2 Tanya Mackensen 1:33:50

JUNIOR MANS (101 km)

1 Charl du Plooy 2:36:39

2 Alex Miller 2:39:31

3 Schalk van der Merwe 2:39:32

4 Alexander Buchner 2:46:18

5 Moses Bernadus 3:14:51

SUBVETERAAN MANS (101 km)

1 Pierre Knoetze 2:35:51

2 Jaco Hanekom 2:41:36

3 Jacques van Zyl 2:41:38

4 Andre Vermeulen 2:41:39

5 Jacques Celliers 2:41:40

SUBVETERAAN VROUE (78 km)

1 Tersia van Zyl 2:30:22

2 Maike Bochert 2:30:27

VETERAAN MANS (78 km)

1 Louis Peens (RSA) 1:57:11

2 Fanie Steenkamp 1:57:11

3 Jaco Lamprecht 1:57:11

4 Nick du Plessis 1:57:13

5 Allan Vivier (RSA) 1:57:15

VETERAAN VROUE (55 km)

1 Anneke Steenkamp 1:33:51

2 Susanne Borg 1:34:03

3 Adele de la Rey 1:36:05

4 Patricia Hoeksema 1:36:06

5 Barbara Ackermann

(GER) 1:39:05

MEESTERS MANS (55 km)

1 André Huysamen 1:33:43

2 Gerhard Mans (sr.) 1:33:43

3 Johann Liebenberg 1:33:43

4 Frank Snyman 1:33:45

5 Henry Page 1:36:05

GROOTMEESTERS MANS (55 km)

1 Koos van Staden 1:33:45

2 John Cuff 2:00:20

ONDER 16 SEUNS (78 km)

1 Dieter Koen 2:02:52

2 Divan du Plooy 2:02:55

3 Passana Baisako 2:29:18

ONDER 14 MEISIES (32 km)

1 Monique du Plessis 1:12:11



ONDER 14 SEUNS (55 km)

1 Justin Vosloo (RSA) 1:33:46

2 Bergran Jensen 1:33:49

3 Ethan L'Estrange 2:03:59



ONDER 12 SEUNS (32 km)

1 PD Blignaut 1:12:29

2 Nicholis du Plessis 1:17:20

3 Hansie de Villiers 1:25:35



ONDER 12 MEISIES (32 km)

1 Adrielle Baumgarten 1:00:43



ONDER 10 MEISIES (23 km)

1 Carmi Celliers 1:02:02



ONDER 10 SEUNS (23 km)

1 JP Blignaut 1:00:40



• Komende naweek word die eerste twee dele van die 2017 Nedbank Cycle Challenge aangebied, naamlik die KIDZ Challenge Saterdag, gevolg deur die volgende oggend se bergfietsresies. Beide hierdie byeenkomste begin en eindig by die Eagles Restaurant naby Avisdam.

Die gewilde padfietsresies van die Nedbank Challenge is op 26 Februarie, met aanlyn inskrywings wat nog tot 20 Februarie op www.today.com.na gedoen kan word. Die beskikbare afstande vir ryers is 24 km, 38 km, 60 km en 100 km en die wegspringpunt is voor Nedbank se hoofkantoor in Onafhanklikheidslaan.

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!