Harley-groep samel geld in vir Mariana
Harley-groep samel geld in vir Mariana

Harley-groep samel geld in vir Mariana

Henriette Lamprecht
Die Harley-eienaarsgroep van Namibië het tydens die Glück-Auf-saamtrek op Tsumeb ''n spesiale veiling ten bate van Mariana Grobler gehou. Mariana is huidig in Amerika waar sy twee groot operasies sal ondergaan om haar sig te herstel. Sy is op 19 Februarie vanjaar met ’n rare siekte gebore wat as “wit kornea” bekend staan. Tydens die veiling is N$25 000 ingesamel wat aan die Okanti-stigting oorhandig is en vir Mariana se mediese uitgawe gebruik sal word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!