Heldebegrafnis vir Iyambo
Heldebegrafnis vir Iyambo

Heldebegrafnis vir Iyambo

Ronelle Rademeyer
Denver Kisting – Dr. Nickey Iyambo, Namibië se ontslape eerste visepresident, gaan volgende Saterdag ’n heldebegrafnis ontvang.
Volgens dr. Alfredo Hengari, woordvoerder van pres. Hage Geingob, sal die begrafnis deur ’n roudiens die vorige dag in die parlementstuine voorafgegaan word.
In ’n onderhoud met #Kletskompas het Hengari vanoggend gesê ’n ander roudiens is geskeduleer vir oormôre (Saterdag) by Oniimwandi in die Onayenakiesafdeling in die Oshikotostreek waar Iyambo oorspronklik vandaan kom.
Iyambo is die afgelope Sondag op 82-jarige ouderdom in Windhoek oorlede.

FOTO ARGIEF

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!