Heldestatus vir Hamutenya
Heldestatus vir Hamutenya

Heldestatus vir Hamutenya

Estelle de Bruyn
Pres. Hage Geingob het die status van nasionale held aan die ontslape politikus mnr. Hidipo Hamutenya toegeken.
Die toekenning is ingevolge Artikel 32 (8) van die grondwet gedoen. Die president het ook 13 tot 15 Oktober as routydperk vir Hamutenya verklaar.
‘n Gedenkdiens word môre (Vrydag) om 14:00 in die parlementstuine gehou en op Saterdag 15 Oktober om 08:00 sal hy by die Helde-akker begrawe word.
Die landsvlag word ook van 13 tot 15 Oktober landswyd halfstok gehang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!