Hengelpermitte wel uitgereik vir ontspanning oor naweke
Hengelpermitte wel uitgereik vir ontspanning oor naweke

Hengelpermitte wel uitgereik vir ontspanning oor naweke

Estelle de Bruyn
Die ministerie van visserye en mariene bronne het in ‘n kort verklaring die versekering gegee dat die ministerie voortgaan om oor naweke en op openbare vakansiedae hengellisensies vir ontspanningsdoeleindes uit te reik.
Volgens ‘n verklaring van die permanente sekretaris van visserye en mariene bronne, mnr. Ueritjiua Kauaria, doen gerugte tot die teendeel die rondte.
“Die ministerie sal voortgaan om hengelpermitte as volg uit te reik: Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 13:00 en van 14:00 tot 17:00 by die hoofkantoor in Windhoek; Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 17:00 by die ministerie se kantore by die kus en naweke en openbare vakansiedae van 08:00 tot 13:00 by die ministerie se kantore by die kus,” lui die verklaring.
Die tye geld net vir permitte vir hengel vir ontspanningsdoeleindes.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!