Herbert, Michelle op stormloop deur veld
Die junior ryer Herbert Peters het Saterdag die elite manne ’n ding of twee gewys toe hy die vierde byeenkoms in die Nedbank-reeks van veldresiese gewen het.
Peters het net vyf sekondes voor die naaswenner Xavier Papo klaargemaak, terwyl nog ’n junior, Luke Munting, die algehele derde plek voor Andreas Ewald opgeraap het.
Michelle Vorster was die enigste inskrywing in die elite vrouekompetisie. Sy het ’n haastige tempo in die resies oor vyf rondes gehandhaaf en is net deur die subveteraan Wim Steenkamp en veteraan Ian Grassow geklop.
Vorster was selfs voor ’n string bekendes insluitend Heinrich Köhne en Hans du Toit oor die eindstreep.
In die Nedbank-resies is die kompetisie egter suiwer op die onderskeie kategorieë ingestel. Hoewel sommige kategorieë dieselfde wegspringtyd en afstand deel, is geen bonuspunte op die spel om beter as ryers in die ander klasse te vaar nie.
Pupkewitz Megabuild was ’n bydraende borg tot die byeenkoms wat by Farm Windhoek aangebied is.
Die uitslae was soos volg:
ELITE MANS (6 rondtes)
1 Xavier Papo 1:42:42
2 Andreas Ewald 1:48:21
3 Eugene Ellis 1:53:51
4 Jo-Jo Hamunyela 1:55:02
5 André de Klerk 1:58:59
6 Michael Pretorius 2:00:48
7 Martin Havenga 2:06:59
ELITE VROUE (5 rondtes)
1 Michelle Vorster 1:30:53
JUNIOR MANS (6 rondtes)
1 Herbert Peters 1:42:37
2 Luke Munting 1:48:16
3 Marcel Holtz 1:50:56
4 Timmo Grossmann 2:07:17
JUNIOR VROUE (3 rondtes)
1 Steffanie Grossmann 1:03:32
SUBVETERAAN MANS (5 rondtes)
1 Wim Steenkamp 1:28:12
2 Heinrich Köhne 1:31:07
3 Philip Steyn 1:32:26
4 Louis Prins 1:34:50
5 Clayton Viljoen 1:39:05
SUBVETERAAN VROUE (3 rondtes)
1 Benita Kasch 1:09:34
2 Gesa Kock 1:10:52
3 Maike Bochert 1:11:29
4 Luanne van der Schyff 1:14:19
VETERAAN MANS (5 rondtes)
1 Ian Grassow 1:29:53
2 Hans du Toit 1:31:36
3 Fanie Steenkamp 1:35:48
4 Greg Chase 1:37:25
5 Stefan van Doorn 1:41:27
VETERAAN VROUE (3 rondtes)
1 Elanor Grassow 1:05:34
2 Ingrid Hoth 1:12:51
3 Anneke Steenkamp 1:16:31
4 Patricia Hoeksema 1:20:15
5 Gudrum Marshall 1:22:55
MEESTERS MANS (4 rondes)
1 Stefan Bohlke 1:15:07
2 Frank Snyman 1:20:29
3 Arno Kok 1:21:45
4 Kai Nolte 1:24:08
5 Hercules Viljoen 1:24:59
RHINO-KLAS (90 kg plus, 3 rondtes)
1 Axel Theissen 1:06:38
2 Titus Koen 1:08:52
3 Tony Bassingthwaighte 1:13:58
4 Cobus de Waal 1:19:36
5 Mike Greeff 1:25:03
MEESTERS VROUE (2 rondtes)
1 Barbara Ackermann 0:32:56
2 Elke Jagau 0:34:45
3 Siggi Bassingthwaighte 0:37:09
4 Berrit Graf 0:38:58
GROOTMEESTERS MANS (3 rondtes)
1 Roland Graf 0:47:44
2 Chris Muir 0:54:24
3 Justin Ellis 1:00:40
4 Thomas Soutschka 1:05:16
SPORT MANS (3 rondtes)
1 Thorsten Horenburg 0:44:08
2 Eddie Viljoen 0:45:18
3 Christo du Raan 0:45:19
4 Marcel Meier 1:03:20
5 Rene du Preez 0:47:06
SPORT VROUE (3 rondtes)
1 Lelani Swart 0:51:35
2 Courtney Trossbach 0:52:40
3 Monika Grossmann 0:53:07
4 Bianka Lowe 1:03:49
5 Nicky Knox 1:05:02
SEUNS ONDER 16 (4 rondtes)
1 Charl du Plooy 1:09:20
2 Alex Miller 1:09:35
3 Dieter Koen 1:19:20
4 Divan du Plooy 1:26:21
MEISIES ONDER 16 (3 rondtes)
1 Cindy Rowland 0:58:43
SEUNS ONDER 14 (4 rondtes)
1 Justin Vosloo 0:23:07
2 Bergran Jensen 0:23:23
3 Hugo Hahn 0:23:29
4 Reto Sell 0:26:45
5 Benjamin Coury 0:26:49
SEUNS ONDER 12 (3 rondtes)
1 Kevin Lowe 0:17:43
2 Rico Steinfurth 0:18:57
3 Daniel Hahn 0:19:14
4 Vahid Diehl 0:21:12
MEISIES ONDER 12 (3 rondtes)
1 Fiona Vorster 0:24:36
2 Michelle Koen 0:31:59
SEUNS ONDER 10 (2 rondtes)
1 Roger Suren 0:14:50
2 Marco Thiel 0:16:38
3 Nathan Chase 0:18:11
4 Theodor Janse van Vuuren 0:22:45
5 Cuan Ahrens 0:23:36
MEISIES ONDER 10 (2 rondtes)
1 Delsia Janse van Vuuren 0:16:53
2 Talaya Vorster 0:18:27
3 Kylie Dickerson 0:20:54
4 Adrielle Baumgarten 0:23:31
• Die Nedbank-reeks se vyfde en laaste veldresies is op 2 Julie by Farm Windhoek.
Die volgende oggend sal die plaasvervangende resies nommer drie egter ook by dieselfde plek gehou word – moontlik in die formaat van ’n tydtoets.
Resies nommer 3 is aan die einde van Mei op die laaste oomblik gekanselleer toe sterk wind en oosweer die toestande op Swakopmund uiters ongunstig gemaak het.
• Komende naweek se MTB Festival by die Africa Safari Lodge naby Mariental geskied ook onder die vaandel van die Namibiese Fietsryfederasie.
Die gewilde resies dien ook as die beslissende afsluiting van die Hollard-bergfietsreeks van vier wedrenne.
Xavier Papo en Ingram Cuff is die Hollard-reeks se voorlopers by die elite mans.
’n Groter mate van spanning lê egter in die elite vrouereeks voor.
Hier kan enige van die topses vroue nog die topposisie met ’n oorwinning inpalm, naamlik Michelle Vorster, Michelle Doman, Anneke Steenkamp, Maike Bochert, Irene Steyn en Jeanne Heunis.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie