• Tuisblad
  • Sport
  • Herbert wen weer op Namibgrens, maar groter uitdaging kom

Herbert wen weer op Namibgrens, maar groter uitdaging kom

Bergfietsry
Andrew Poolman
Herbert Peters se oorwinning in die Namibgrens bergfietsbyeenkoms laas naweek was vir hom 'n goeie oefenlopie vir sy volgende internasio­nale deelname.

Die 18-jarige Peters het vir die vierde jaar ná mekaar die 70 kilometer roete by Namibgrens suidwes van Windhoek in die eerste plek klaargemaak.

In die vroueresies was dit ook Wilmien Chamberlain se derde opeenvolgende oorwinning oor 70 km. Sy het voor Rosi Hennes en Andra van Staden die wenstreep bereik.

Peters, 'n eerstejaar Matiestudent wat laas jaar sy skoolloopbaan by St. George's voltooi het, is ook 'n driekampatleet van nasionale stand. Hy is bestem om Namibië se enigste verteenwoordiger by 'n veldtriathlon wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Penticton in die suidweste van Kanada te wees.

In sy wedloop op 23 Augustus sal sy afstande een kilometer swem, 12 km fietsry en 4 km draf wees.

Die Namibgrens bergfietsresies is vir die negende jaar aangebied en volgens mnr. John Rabie word reeds gewerk om volgende jaar se tiende bestaansjaar op 'n gepaste wyse te vier.

Laas naweek se uitslae was:



70 km MANS OPE

1 Herbert Peters 2:53:16

2 Cobus Smit 3:1:14

3 Frederick van Greunen 3:01:23

4 Pieter Liebenberg 3:04:47

5 Marcel Surén 3:17:59

6 Clayton Viljoen 3:18:18

7 Johan Fourie 3:22:35

8 Eckhard Waldschmidt 3:24:23

9 Timmo Grossman 3:34:27

10 Paul Munting 3:35:16



70 km VROUE OPE

1 Wilmien Chamberlain 3:30:35

2 Rosi Hennes 3:36:36

3 Andra van Staden 3:52:42

4 Dietlind Basson 4:19:17

5 Kim Kibble 4:36:15

6 Bronwen Chase 4:36:16

7 Jeane-Marie van Heerden 5:09:22

8 Susan Ann Fick 5:09:22



70 km BUFFALO (man 90 kg plus)

1 Braam Vermeulen 3:11:10

3 Derrick Langford 3:13:06

2 Fana Lambert 3:13:19

4 Peter le Riche 3:21:11

5 Stephen Chamberlain 3:24:12

6 Willem Engelbrecht 3:33:21

7 Hannes Aucamp 3:48:36

8 André van Staden 3:49:35

9 Graham Bell 4:3:20

10 Jeffrey Schrimb 4:2:20



35 km MANS OPE

1 Justin Vosloo 1:19:35

2 Bergran Jensen 1:20:00

3 Greg Chase 1:21:17

4 Janco du Plooy 1:33:26

5 Naude Theron 1:33:46

6 Fransoa Fourie 1:35 33

7 Hardus Burger 1:35:43

8 Dewalt van Antwerpen 1:38:23

9 Johan Nel 1:40:18

10 Christof Serrer 1:42:04



35 km VROUE OPE

1 Anique Jansen van Vuuren 1:05:3

2 Bertha Theron 1:33:47

3 Marion Schonecke 1:41:57

4 Michelle Fourie 1:42:04

5 Nicola Fester 1:46:49

6 Anika Sander 1:48:01

7 Gerda Venter 1:49:24

8 Vicki Vosloo 1:50:34

9 Hesmar Venter 1:52:11

10 Claudia Surén 1:55:22



15 km MANS OPE

1 Adrian Key 0:42:48

2 Roger Surén 0:42:49

3 Nathan Chase 0:42:49

4 Conrad Taljaard 0:50:22

5 Wouter Taljaard 0:50:30



15 km VROUE OPE

1 Senta Rohe 0:51:50

2 Michelle le Roux 0:52:16

3 Elna Truter 1:12:42

4 Charmaine Waldschmidt 1:12:42

5 Fezell Gentz 1:20:08

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!