Hewige storm looi Omaruru
Vlieënde sinkplate het soos kopdoeke om pale gevou toe Omaruru Woensdag teen skemeraand moes buk voor 'n woeste storm.
In Obasen en Ozondje is mense dakloos gelaat. In die middedorp het 'n spruit sterk afgekom en die nat Omaruru-bedding was teen dagbreek nog oorstroom. foto Chris Johnston

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie