Hier is al die Oscar-wenners!
Hier is al die Oscar-wenners!

Hier is al die Oscar-wenners!

Die 91ste Oscar-toekenningseremonie is vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) in die Dolby-teater in Los Angeles, Kalifornië, aangebied.

Beste aktrise in 'n ondersteunende rol: Regina King, If Beale Street Could Talk

Beste dokmentêre fliek: Free Solo

Beste grimmering en stillering: Vice

Beste kostuumontwerp: Black Panther

Beste produksieontwerp: Black Panther

Beste kinematorgafie: Roma

Beste klankredigering: Bohemian Rhapsody

Beste klankontwerp: Bohemian Rhapsody

Beste nie-Engelse rolprent: Roma

Beste redigering: Bohemian Rhapsody

Beste akteur in 'n ondersteunente rol: Mahershala Ali

Beste animasieprent: Spider-Man: Into the Spider-Verse

Beste animasie-kortfilm: Bao

Beste dokumentêre-kortfilm: Period. End of Sentence.

Beste visuele effekte: First Man

Beste kortfilm: Skin

Beste oorspronklike draaiboek: Green Book

Beste draaiboek gegrond op bestaande materiaal: BlackKklansman

Beste oorspronklike klankbaan: Black Panther

Beste oorspronklike liedjie: Shallow, A Star is Born

Beste akteur: Rami Malek, Bohemian Rhapsody

Beste aktrise: Olivia Colman, The Favourite

Beste regisseur: Alfonso Cuarón, Roma

Beste rolprent: Green Book

- Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer