Hier's al die Golden Globe-wenners
Glans en swier het weer vanjaar hoogty gevier by die 77ste Golden Globes, wat vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) by die Beverly Hilton-hotel in Kalifornië uitgedeel word.
Die volledige lys van wenners is:
Beste akteur in ’n TV-reeks – musiekspel of komedie: Ramy Youssef (Ramy)
Beste akteur in ’n beperkte TV-reeks of TV-rolprent: Russell Crowe (The Loudest Voice)
Beste byspeler in ’n TV-reeks, beperkte TV-reeks of TV-rolprent: Stellan Skarsgård (Chernobyl)
Beste TV-reeks – drama: Succession
Beste aktrise in ’n TV-reeks – musiekspel of komedie: Phoebe Waller-Bridge (Fleabag)
Beste rolprent in ’n uitheemse taal: Parasite
Beste akteur in ’n TV-reeks – drama: Brian Cox (Succession)
Beste draaiboek: Quentin Tarantino (Once Upon a Time ... in Hollywood)
Beste animasierolprent: Missing Link
Beste byspeelster in ’n rolprent: Laura Dern (Marriage Story)
Beste TV-reeks – komedie: Fleabag
Beste oorspronklike lied: Elton John en Bernie Taupin vir "I'm Gonna Love Me Again" (Rocketman)
Beste byspeelster in ’n TV-reeks, beperkte TV-reeks of TV-rolprent: Patricia Arquette (The Act)
Beste aktrise in ’n TV-reeks – drama: Olivia Colman (The Crown)
Beste regisseur: Sam Mendes (1917)
Beste aktrise in ’n beperkte TV-reeks of TV-rolprent: Michelle Williams (Fosse/Verdon)
Beste beperkte TV-reeks of TV-rolprent: Chernobyl
Beste oorspronklike klankbaan: Hildur Guðnadóttir (Joker)
Beste byspeler in ’n rolprent: Brad Pitt (Once Upon a Time ... in Hollywood)
Beste akteur in ’n musiekspel of komedie: Taron Egerton (Rocketman)
Beste aktrise in ’n musiekspel of komedie: Akwafina (The Farewell)
Beste rolprent – musiekspel of komedie: Once Upon a Time ... in HollywoodBeste akteur – drama: Joaquin Phoenix (Joker)
Beste aktrise – drama: Renée Zellweger (Judy)Beste rolprent – drama: 1917 - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie