Hier’s al die Golden Globes-wenners!
Die Golden Globes, die eerste groot TV-en-rolprent-prysuitdeling van die jaar, is vroeg Maandagoggend (Namibiese tyd) uitgedeel.
Hier is al die wenners in die rolprent- en die TV-kategorie.
ROLPRENTE
Beste drama: Nomadland
Beste musiekspel of komedie: Borat Subsequent Moviefilm
Beste akteur (drama): Chadwick Boseman (Ma Rainey's Black Bottom)
Beste aktrise (drama): Andra Day (The United States vs. Billie Holiday)
Beste akteur (komedie): Sacha Baron Cohen (Borat Subsequent Moviefilm)
Beste aktrise (komedie): Rosamund Pike (I Care a Lot)
Beste byspeler: Daniel Kaluuya (Judas and the Black Messiah)
Beste byspeelster: Jodie Foster (The Mauritanian)
Beste regisseur: Chloé Zhao (Nomadland)
Beste draaiboek: Aaron Sorkin (The Trial of the Chicago 7)
Beste oorspronklike klankbaan: Trent Reznor, Atticus Ross en Jon Batiste (Soul)
Beste oorspronklike liedjie: Niccolò Agliardi, Laura Pausini en Diane Warren vir “Io sì (Seen)” (The Life Ahead)
Beste animasierolprent: Soul
Beste rolprent in ’n vreemde taal: Minari
TV
Beste drama: The Crown
Beste musiekspel of komedie: Schitt's Creek
Beste akteur (drama): Josh O'Connor (The Crown)
Beste aktrise (drama): Emma Corrin (The Crown)
Beste akteur (komedie): Jason Sudeikis (Ted Lasso)
Beste aktrise (komedie): Catherine O'Hara (Schitt's Creek)
Beste akteur (minireeks of TV-rolprent): Mark Ruffalo (I Know This Much Is True)
Beste aktrise (minireeks of TV-rolprent): Anya Taylor-Joy (The Queen's Gambit)
Beste byspeler (reeks, minireeks of TV-rolprent): John Boyega (Small Axe)
Beste byspeelster (reeks, minireeks of TV-rolprent): Gillian Anderson (The Crown)
Beste minireeks of TV-rolprent: The Queen's Gambit
Spesiale pryse
Cecil B. DeMille-prys: Jane Fonda
Carol Burnett-prys: Norman Lear - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie