Hier’s die 12 mooistes!

Die top-12 Mej. Namibië-finaliste is onlangs tydens 'n glansgeleentheid by Windhoek se Buitekluboord en Kasino bekend gestel.

Die kroning van ons land se mooiste vind op 7 Julie by dieselfde venue plaas.

Indien jy die gala-geleentheid wil bywoon, bespreek jou plek by Biosculpture en Lana Dry Cleaners in Maerua Mall in die hoofstad teen N$400 per persoon.

Alexis van der Merwe

Tuisdorp: Windhoek

Kwalifikasie: NSSCH-sertifikaat

Beroep: Tandheelkunde-assistant

Anja Hough

Tuisdorp: Windhoek

Kwalifikasie: N6 Diploma in bestuurshulp

Beroep: N6 Bestuursassistent-vakleerling

Anna Penohole Shiweda

Tuisdorp: Ondobe, Ohangwena

Kwalifikasie: Graad 12

Beroep: Student, model en kliëntediensverteenwoordiger

Vorige kompetisies: Mej. Polytechnic 2014

Christiana Gure

Tuisdorp: Grootfontein

Kwalifikasies: Gevorderde bemarkingsdiploma

Beroep: Student aan die Internasionale Bestuursuniversiteit

Clarise Van der Vyver

Tuisdorp: Windhoek

Beroep: Mikropigmentasie-terapeut



Joanne /Nanus

Tuisdorp: Windhoek

Kwalifikasie: Graad 12

Beroep: Reisagent

Kabuba Namukokoba

Tuisdorp: Katima Mulilo

Kwalifikasie: Honneursgraad in mynbouingenieurswese

Beroep: Navorser en laboratoriumtegnikus

Rachel Hashiyana

Tuisdorp: Ongwediva

Kwalifikasie: Sekretariële en kantooradministrasie-sertifikaat

Beroep: Hoofbeampte



Selma Carlicia Kamanya

Tuisdorp: Port Nolloth

Kwalifikasie: Ekonomie-diploma

Beroep: Student

Shonag Itula

Tuisdorp: Windhoek

Kwalifikasie: Graad 12

Beroep: Student

Tessia Miyaze Mutwamezi

Tuisdorp: Rundu

Kwalifikasie: Bemarkingstudent

Beroep: Eiendomsagent

Wilri van Taak

Tuisdorp: Windhoek

Kwalifikasie: NQF Vlak 7 Binnenshuise argitektuur

Beroep: Binnenshuise ontwerper/argitek

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer