Hingste en Old Boys loop op volsterkte
Krieket
Tielman van Lill – Op die tweede naweek van Krieket Namibië se premierliga vir 50-beurteendagkrieket is twee wedstryde Saterdag in die hoofstad afgehandel.
Samsung Wanderers se eerste span (74/4 in 12.5 boulbeurte) het onoorwonne gebly deur hul buurklub CCD Tigers (73 almal uit in 29.3) met ses paaltjies by die CCD-veld te oorrompel, terwyl Ceiling Centre WHS Old Boys (331/8 in 50) hul kragmeting teen MR24/7 Welwitschias 1 (109 almal uit in 25.3) by Vegkop met 'n ontsaglike verskil van 222 lopies oorheers het.
Tigers se keuse om eerste te kolf, was moontlik nie die regte een nie. Selfs die gesoute Stephen Baard het teen die boulaanval gesukkel.
Vir Wanderers was Dewald Nell die grootste wapen met die bal in die hand met drie slagoffers agter sy naam, terwyl JC Balt met 32 nie uit nie sy span se voorste kolwer was.
By Vegkop-stadion het die gasheerspan eerste gekolf en die Welwitschias met 'n massiewe wenteiken van 332 lopies uitgedaag.
JP Kotzé, hul kaptein, lyk weer propvol lopies en put ooglopend genot daaruit om in sy klub terug te ploeg ná sy uittrede uit internasionale krieket.
Die jeugdige Dylan Leicher het 'n onvergeetlike kolfbeurt gespeel waarin hy 12 grenshoue na die tou vir sy 107 gejaag het. Donovan Zealand het drie paaltjies vir Old Boys ingeoes.
Die kusspan se kaptein Nyasha Nyasha was hul enigste ligstraal en het met 45 van 32 aflewerings gewys waartoe hy in staat is. Behalwe dat hy sewe grenshoue geslaan het, het hy boonop drie paaltjies laat kantel.
CCD Tigers-telkaart
1 Stephen Baard (gevang Ruben Claassen, geboul Nell) 9 lopies, 16 balle
2 Ramon Wilmot (gevang Claassen, geboul Karl Birkenstock) 6, 16 b
3 Joshuan Julius (geboul Nell) 0, 2 b
4 Nicol Loftie-Eaton (gevang Michau du Preez agter paaltjies, geboul Nell) 0, 5 b
5 PikkyYa France (gevang Birkenstock, geboul Bernard Scholtz) 3, 14 b
6 Wayne Raw (geboul Claassen) 7, 31 b
7 Tawanda Sithole (gevang Du Preez, geboul Claassen) 5, 17 b, 1x4).
8 Ben Shikongo (geboul Scholtz) 7, 9 b (1x4).
9 Jaden Cloete (gevang Jan Frylinck, geboul Danie van Schoor) 11, 35 b (2x4).
10 Mauritius Ngupita 12*, 29 b (1x4).
11 Elton Ambambi (gevang Niko Davin, geboul Nicolaas Scholtz) 0, 3 b).
Ekstras 13 (loslopies 1, bylopies 1, wydlopers 11).
Totaal: 73 almal uit
Wanderers-boulsyfers: Karl Birkenstock (1 paaltjie vir 11 lopies in 5 boulbeurte, 1 leeg teen 2.20), Dewald Nell (3/20 in 6 tn 3.33), Ruben Claassen (2/10 in 7, 3 leeg tn 1.43), Bernard Scholtz (2/11 in 7, 1 leeg tn 1.57), Danie van Schoor (1/13 in 3 tn 4.33), Nicolaas Scholtz (1/6 in 1.3 tn 4.00).
Wanderers-telkaart
1 Niko Davin (gevang en geboul Shikongo) 10, 8 b (1x4, 1x6)
2 JC Balt 32 nie uit nie, 42 b (3x4, 1x6)
3 Danie van Schoor (gevang Baard, geboul Ngupita) 0, 3 b
4 JJ Smit (gevang Ambambi, geboul Shikongo) 15, 12 b, 1x4, 1x6
5 Michau du Preez (gevang Raw, geboul Loftie-Eaton) 4, 8 b
6 Jan Frylinck (4*, 4 b) 1x4
Ekstras 9 (loslopies 5, wydlopers 4)
Totaal: 74/4 in 12.5 bb
Tigers-boulsyfers: Ben Shikongo (2/25 in 5 tn 5.0), Elton Ambambi (0/6 in 1 tn 6.0), Mauritius Ngupita (1/14 in 2.5 tn 4.94), Nicol Loftie-Eaton (1/24 in 4 tn 6.00).
OLD BOYS KLOP WELWITSCHIA
Old Boys-telkaart
1 Malan Kruger (geboul Nyasha Nyasha) 23, 31 b (1x4, 1x6).
2 Zane Green (gevang Tangi Nuuyoma, geboul John-Eric Thierauch) 19, 15 b (3x4, 1x6).
3 Donovan Zealand (geboul Thierauch) 0, 1 b
4 Dylan Leicher (gestonk Herman van Zyl, geboul Pieter Smit) 107, 129 b, 10x4, 2x6)
5 Ruben Trumpelmann (gevang Nyasha, geboul Nuuyoma) 38, 36 b, 2x4, 2x6)
6 JP Kotzé (gevang Matthew de Gouveia, geboul Nyasha) 87, 62 b, 8x4, 4x6)
7 Dian Jacobs (uitgehardloop Gerhard Lottering, 0, 1 b)
8 Zacheo van Vuuren (gevang en geboul Nyasha) 11, 10 b, 1x4)
9 Henry van Wyk 16 nie uit nie, 10 b (3x4)
10 Tangeni Lungameni 4 nie uit nie, 5 b
Ekstras 26 (loslopies 6, bylopies 3, wydlopers 17)
Totaal: 331/8 in 50 bb
Welwitschia-boulsyfers: Gerhard Janse van Rensburg (0/55 in 10, 1 leeg tn 5.50), John-Erich Thierauch (2/35 in 6 tn 5.83), Fungai Hlupo (0/66 in 9 tn 7.33), Nyasha Nyasha (3/52 in 10 tn 5.20), Matthew de Gouveia (0/15 in 2 tn 7.5), Nuuyoma (1/9 in 2 tn 4.5), Jaco Le Roux (0/32 in 6 tn 5.33), William Lottering (0/23 in 2 tn 11.5), Gerhard Lottering (0/22 in 2 tn 11), Smit (1/13 in 1 tn 13).
Welwitschia-telkaart
1 Nyasha Nyasha (gevang Green, geboul Zealand) 45, 32 b (3x4, 4x6)
2 Pieter Smit (geboul Trumpelmann) 5, 13 b
3 William Lottering (geboul Zealand) 1, 11 b
4 Matthew de Gouveia (gevang Green, geboul Lungameni) 0, 6 b
5 Gerhard Lottering (gevang Green, geboul Zealand) 3, 15 b
6 Herman van Zyl (geboul Lungameni) 0, 3 b
7 Fungai Hlupo (gevang Zealand, geboul Van Wyk) 14, 33 b (1x4).
8 Jaco le Roux (gevang Van Vuuren, geboul Van Wyk) 15, 15 b (2x6).
9 Janse Van Rensburg 4 nie uit nie, 9 b
10 Tangi Nuuyoma (uitgehardloop Zealand/Green) 1, 6 b).
11 J.E. Thierauch (b.v.p. geboul Melrich Robyn) 4, 10 b).
Ekstras 17 (loslopies 3, wydlopers 14).
Totaal: 109 almal uit
Old Boys-boulsyfers: Trumpelmann (1/11 in 4 tn 2.75), Kruger (0/25 in 3, 1 leeg tn 8.33), Zealand (3/17 in 5, 3 leeg t 3.4), Lungameni (2/14 in 5, 1 leeg tn 2.8), Henry van Wyk (2/18 in 3, 1 leeg tn 6), Jacobs (0/6 in 3.0 tn 2), Robyn (1/7 in 1.3 tn 4.67), Van Vuuren (0/8 in 1 tn 8).
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie