Hoendervel in jou ore
Hoendervel in jou ore

Hoendervel in jou ore

Lloyd Zandberg
Die Duitse Junges Vokalensemble Hannover-koor is tans op toer deur Suid-Afrika en Namibië. Tydens hierdie toer tree die koor saam met verskeie ander musiekgroepe en kore in Kaapstad, Windhoek en op Swakopmund op. Die Duitse ambassade bied met trots die volgende twee koorkonserte aan: Vanaand tree die Junges Vokalensemble Hannover-koor by Namib Primary om 19:00 op Swakopmund op. As deel van die konsert gaan die Mascato Youth-koor, onder leiding van Theodore Cookson, die verhoog deel. Môre is die Junges Vokalensemble Hannover-koor in die hoofstad, waar hulle om 15:00 by die Christuskirche as deel van die Goeie Vrydag-diens sal optree. Gaan beleef die harmonieë en hoendervel-oomblikke.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!