Hoes vir dop en dam
Hoes vir dop en dam

Hoes vir dop en dam

Jo-Mare Duddy Booysen
Rokers en drinkers in Namibië sal tussen 7,4% en 9% méér vir hul sondes moet opdok ná die Suid-Afrikaanse minister van finansies, mnr. Tito Mboweni, vanmiddag aksynsbelasting in sy begroting verhoog het.
Dié hoër sondebelasting geld ook in Namibië, aangesien die land deel van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sacu) is.
Die verhogings tree op 1 April in werking.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer