Hof moet su00ea oor onderwysstaking, eksamens
Hof moet su00ea oor onderwysstaking, eksamens

Hof moet sê oor onderwysstaking, eksamens

Dani Booysen
Die dreigende onderwysstaking in Namibië gaan voor die hoërhof draai.
Bevestiging is ontvang dat die saak Maandag sal dien. Volgens beskikbare inligting word die saak deur die regering gebring - spesifiek om duidelikheid te kry dat hul plan wettig is om onbetaalde vrywilligers te gebruik om eksamens en ander noodsaaklike take nie te ontwrig nie.
Vanoggend het dr. Nickey Iyambo by 'n nasionale konferensie oor landbouvooruitsigte gesê 'n finale besluit oor die dreigende krisis sal dalk al "vandag" deur die hof geneem word. Daarna is vasgestel dat die saak eers vir Maandag op die rol is. Dit is drie dae voor die staking op Donderdag 13 Oktober sal begin.
Die onderwysvakbond Nantu sê hulle het nog nie kennis van die aansoek ontvang nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!