Hof verbied deportasie van Dukwi-vlugtelinge
Die hoërhof in Botswana het vir ‘n tweede keer teen sy regering se planne oor Namibiese vlugtelinge beslis.
Elvira Hattingh - Botswana se hoërhof het Woensdag weer beslis dat dié land se regering nie Dukwi-vlugtelinge na Namibië mag deporteer nie.Dít volg nadat die datum vir hul vryw
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie