Honde kry ook koud!
Die vier maande oue Spotty woon met sy familie in die Peter Nanyemba- informele nedersetting buite Windhoek. Soos almal in die hoofstad het ook hy Vrydag van die koue gebibber, maar sy eienaar, me. Sanna Awoses, het 'n plan gemaak en vir Spotty warm aangetrek. “Honde is nes mense. Hulle kry óók koud en ons moet vir hulle sorg,” het Awoses gesê. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie