Hongersnood raak miljoene
Hongersnood raak miljoene

Hongersnood raak miljoene

Estelle de Bruyn
Somaliërs wat deur die droogte haweloos gelaat is, kry kos by informele kampe in die Tabelaha-gebied aan die buitewyke van Mogadisjoe. Somalië se huidige droogte bedreig die helfte van die bevolking, ongeveer 6 miljoen mense. Lande soos Nigerië en Suid-Soedan staar ook hongersnood in die gesig. Dit word deur die Verenigde Nasies as die wêreld se grootste humanitêre krisis in meer as 70 jaar beskou. Foto Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer