Hoogskop by die afskop
Hoogskop by die afskop

Hoogskop by die afskop

Ronelle Rademeyer
Die 4de jaarlikse Windhoek Woordfees het gisteraand afgeskop met 'n geselligheid vir die borge, kunstenaars en ander feesgaste. Een van die hoogtepunte op die program was Immanuel Ndifon se uitvoering van 'n verwerking van die immergroen Suikerbossie.
Onthou, vanaand om 18:00 tree Arina de Witt en André Schwartz in die Andries du Plessissaal by die Windhoek Afrikaanse Privaatskool op in Aand van Bekoring.
Kaartjies is by die deure beskikbaar.
Die fees strek nog tot volgende Saterdagaand, wanneer dit om die Storievuur afgesluit word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!