Hoogspringers trek los op Swakop
Die jonger geslag atlete het van hulle laat kennis neem.
Andrew Poolman
Die derde van die drie streekbyeenkomste van Atletiek Namibië is laas naweek op Swakopmund gehou.
Met Atletiek Namibië se senior nasionale kampioenskap binnekort (22 April) op Oshakati, gevolg deur die Namibiese Skolesportunie se nasionale kampioenskap ’n week later, is die land se baan- en veldatlete aan die voorberei om met hul beste vertonings vorendag te kom.
In die afgelope reeks is verskeie belowende vertonings en warm tweestryde reeds gesien.
In die hoogspring vir mans het Wencuslaus Klaasman (Nampol) gewys dat hy reg is vir ’n behoorlike kompetisie toe hy sy vorige nederlaag teen Coenraad Blaauw (QSB Windhoek Hochland) gewreek het. Beide springers het op twee meter geslaag, maar Klaasman was uiteindelik die wenner op 2.05 meter.
Die 13-jarige skoolmeisie Chrislene Klein-Nienaber (Edugate) het vir een van die gasheerklub Swakop Striders se hoogtepunte gesorg toe sy die hoogspring op 1.68 meter gewen het. Tweede, op dieselfde hoogte was Natalie Louw van Triomf en Windhoek Hoërskool.
Dié twee meisies, tesame met ’n springer soos Siranda Horn, kan in komende jare ’n sterk aanslag van stapel stuur op Orla Venter se nasionale rekord (1.82 meter) wat reeds sedert 1993 soos ’n paal bo water staan.
In die vroue naellope het nog ’n skoolmeisie, Sadé de Sousa van Windhoek Gimnasium, reeds gewys dat sy ’n bedreiging vir die gevestigde name soos Desiree Kandovazu en die nasionale rekordhouer Globine Mayova is.
Die individuele uitslae:
VROUE
100 meter: 1 Sadé de Sousa (Golden Cheetah) 12.43; 2 Globine Mayova (Nampol Windhoek) 12.83; 3 Chrislene Klein-Nienaber (Swakop Striders) 13.27.
400 meter (3 uitdunne, geen finaal): 1 Mberihonga Kandovazu (Welwitschia-77) 58.37; 2 Salmi Nduviteko (Nampol Windhoek) 1:00.77; 3 Perpetua Simataa (Swakop Striders) 1:00.90.
800 meter (2 uitdunne, geen finaal): 1 Salmi Nduviteko (Nampol Windhoek) 2:21.19; 2 Rondengudus Gustaf (Kakadhinwa) 2:21.84; 3 Rauna Eelu (Oshakati-klub) 2:23.84.
5000 meter: 1 Leena Ekandjo (Nampol Windhoek) 17:04.44; 2 Letisia Fillipus (Okongo-klub) 18:27.66; 3 Victoria Kaliteeka (Kakadhinwa) 20:06.84.
100 meter hekkies: 1 Perpetua Simataa (Swakop Striders) 16.71; 2 Ze-Zane Lewin (Rehoboth) 17.70; 3 Lea Feist (Swakop Striders) 18.86.
400 meter hekkies: 1 Chantelle Louw (QSB Windhoek Hochland) 1:10.86; 2 Nelia Landsberg (QSB Windhoek Hochland) 1:12.72; 3 Mariska Topnaar (Rehoboth) 1:15.98.
Hoogspring: 1 Chrislene Klein-Nienaber (Swakop Striders) 1.68m; 2 Natalie Louw (Triomf) 1.68m; 3 Meriam Minin (Unam-klub) 1.60m.
Verspring: 1 Natalie Louw (Triomf) 5.10m; 2 Bianca Manuel (Swakop Striders) 4.70m; 3 Marchelina Tom (Nampol Windhoek) 4.68m.
Diskusgooi: 1 Karlien Botha (QSB Windhoek Hochland) 37.54m; 2 Conette Smith (Swakop Striders) 33.25m; 3 Selma Shilongo (Golden Cheetah) 28.43m.
Spiesgooi: 1 Karlien Botha (QSB Windhoek Hochland) 27.85m; 2 Arina Gous (Windhoek Gimnasium-klub) 27.63m; 3 Leandri Lucas (Rehoboth) 25.24m.
MANS
100 meter: 1 Dantago Gurirab (Golden Cheetah) 10.90; 2 Even Tjiviju (Namibië Korrektiewe Dienste) 11.04; 3 Hitjivirue Kaanjuka (Nampol Windhoek) 11.13.
400 meter (4 uitdunne, geen finaal): 1 Ernst Narib (Nampol Windhoek) 48.50; 2 Mahmad Bock (Unam-klub) 48.69; 3 Ivan-Danny Geldenhuys (Triomf) 49.03.
800 meter: 1 Daniel Nghipandulwa (Nampol Windhoek) 1:52.44; 2 Jeremia Shaliaxwe (Nampol Windhoek) 1:55.12; 3 Oskar Komeya (NDF) 1:56.40.
5000 meter: 1 Thomas Rainhold (Namibië Korrektiewe Dienste) 14:17.44; 2 Kefas Kondjashili (Nampol Windhoek) 14:19.60; 3 Oskar Komeya (NDF) 14:52.10.
110 meter hekkies: 1 Fred-Charles Pieterse (Welwitschia-77) 14.84; 2 Naeem Razak (Welwitschia-77) 15.39; 3 Wencuslaus Klaasman (Nampol Windhoek) 16.04.
400 meter hekkies: 1 Warren Goroseb (Unam-klub) 59.39; 2 Hilton Diergaardt (Rehoboth) 1:01.11; 3 Jaco Oosthuizen (QSB Windhoek Hochland) 58.65.
Hoogspring: 1 Wencuslaus Klaasman (Nampol Windhoek) 2.05m; 2 Coenraad Blaaw (QSB Windhoek Hochland) 2.00m; 3 Visamuje Ujaha (Swakop Striders) 1.95m.
Diskusgooi: 1 Ludwig Aerab (Nampol Windhoek) 34.76m; 2 Dirk Potgieter (QSB Windhoek Hochland) 33.41m; 3 Clark Seibeb (Omaruru-klub) 33.26m.
Spiesgooi: 1 Johan Smit (QSB Windhoek Hochland) 56.10m; 2 Barend Wessels (QSB Windhoek Hochland) 51.63m; 3 Paul Madjiedt (Rehoboth) 50.08m.
• Die klubs se puntestand op Swakopmund was soos volg:
Vroue: 1 Swakop Striders (70.5); 2 QSB Windhoek Hochland Sport (51.5); 3 Nampol Windhoek (47); 4 Rehoboth atletiekklub (44); 5 Kakadhinwa atletiekklub (20); 6 Triomf atletiekklub (18); 7 Golden Cheetah (16); 8 Welwitschia-77 (10); 9 Windhoek Gimnasium atletiekklub (8); 9 Okongo atletiekklub (8); 11 Oshakati atletiekklub (6); 12 Tsaraxa-Aibes atletiekklub (5); 13 Omaruru atletiekklub (2); 13 Namib Lions (2).
Mans: 1 Nampol Windhoek (88.5); 2 QSB Windhoek Hochland Sport (74.5); 3 Rehoboth atletiekklub (25); 4 Golden Cheetah (23); 5 Swakop Striders (22.66); 6 Namibië Korrektiewe Dienste (20); 7 Welwitschia-77 (18.33); 8 Omaruru atletiekklub (16); 9 NDF (12); 10 Triomf atletiekklub (6); 11 Future Energy Lüderitz (3); 12 Namib Lions (2); 13 Oshakati atletiekklub (1).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie