'Horingsmokkelaar' by Vioolsdrif-grenspos vas

Vingerafdrukke van die beskuldigde met twee verskillende name en dubbele burgerskap stem ooreen.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – 'n Man met dubbele burgerskap en twee identiteite wat met die rooftog van 33 renosterhorings uit 'n kluis in 'n huis op Outjo in September 2019 verbind word
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer