Howard-Smith: Beskuldigings is ’n ‘heksejag’
Minder as twee maande ná die mondelinge skorsing van ’n IPC-streekraadslid, word sy nou van nege oortredings aangekla.
Erwin Leuschner op Swakopmund“Ek is diep bekommerd dat die party fundamentele vryhede en regte skend,” het me. Ciske Howard-Smith vandeesweek gesê. Howard-Smith, wat dien as v
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie